Select a 100% Merino Wool Jersey & Booties in the colour of your choice.
From R495,00
Client Safety & Karoo Trust
- Secure Payment: Funds are released 72h after delivery/collection unless an issue is logged within 48h.
- Buyer Protection: Report any issues within 48h for a quick resolution.
- Refunds: Out of stock, wrong or misleading products items are refunded.
- Trusted Suppliers: Only approved sellers are allowed to list here.
Ek het die besigheid in 2022 begin toe ek daarvan gedroom het om ‘n Mamma te word.
Ek het begin droom van ‘n babakamer en oulike baba klere. Gou het ek besef dat my styl baie minimalisties is. Ek het besluit om produkte te laat maak en verkoop wat ek self sou wou koop en nie noodwendig in ‘n winkel kan kry nie. Die kleure is hoofsaaklik neutraal sodat dit vir enige baba kan werk. Ons bly op ‘n plaas in die Groot Karoo. So dit was ook belangrik dat die produkte ‘n bietjie van die Karoo in het.
My naam het toe ontstaan om te beskryf wat die produkte is – eenvoudige items uit die Karoo. Karoo_Eenvoud.
My eerste produk is ‘n wol skapie, wat seker die gesig van Karoo_Eenvoud is. Ons maak nou ook 100% Merino wol truitjies en booties.
In 2025 is my baba gebore en sy is die perfekte model. Ek is mal daaroor om van ons items te laat maak en in haar klerekas te pak. Die items is prakties en stylvol.

Chat
Please send us your questions & we’ll post the answer here to assist all visitors.
What does “made to order” mean?
> These products are crafted only after you place an order. They are not mass-produced and are tailored to your requirements.
Why is the lead time longer?
> Because each piece is bespoke, extra time is needed for sourcing materials and careful production. Will be indicated in the “Lead Time” section of product page.
Can I request changes?
> Yes – made-to-order means we can often accommodate custom sizes, finishes, or details (within reason).
Are returns allowed?
> Since these items are made to your specifications, returns are only accepted if the product is defective or not made as agreed.
We offer the following shipping options:
– Local pickup or arrange your own shipping
– Free drop-off & Pickup at Kapok Winkel
– PAXI fixed cost shipping PER ITEM if you have a PEP close buy.
– Alternative: We can get a quote from The Courier Guy Beaufort West to deliver it to your doorstep.
Sluit aan as 'n Rietbron Bemarker, deel jou unieke Rietbron-skakel op jou sosiale kanale, verdien kommissie op aankope deur jou volgelinge — sonder ekstra moeite!
Op 'n skakel na hierdie produk Baby Outfit kan jy 10% van die bundel prys verdien.





Reviews
There are no reviews yet.