NEWS On this page we aim to list Rietbron Community Projects, what they aim to do, what they need & report on what they do Rietbron NGK Basaar – Kom geniet ’n egte Karoo-dag! Die Rietbron NGK gemeente nooi almal hartlik uit na hul jaarlikse Rietbron NGK Basaar, waar die Karoo se gasvryheid, lekker kos en goeie geselskap weer ... March 9, 2026 Rietbronskou laat dorp lééf Rietbron het op Vrydag, 31 Oktober weer sy vere reggeskud vir die tweede Angorabok- en Merino-skou wat daar gehou is met die samewerking van die Rietbron-landbouvereniging, die skoukomitee ... November 20, 2025 Rietbron Skou ’25 Op Vrydag, 31 Oktober 2025, is Rietbron dié plek waar jy wil wees! September 17, 2025