Bemark Rietbron

Bemark Rietbron

 Hoe werk die Stelsel?

  • Verskaffers kies self: Verskaffers moet toestemming gee dat hulle produkte bemark mag word (aangedui as met tag "bemark" op die produk bladsy).

  • Verwysingsnasporing: Elke bemarker kry ’n unieke skakel. Wanneer ’n koper via dié skakel besoek, word ’n koekie geplaas wat die verwysing vir 90 dae hou.

  • Kommissieberekening: Kommissie is 10% van die produkprys (BTW en afslag uitgesluit).

  • Lengte van skakel: Sodra ’n kliënt deur ’n bemarker verwys is, bly daardie kliënt 90 dae aan die bemarker gekoppel en verdien die bemarker kommissie vir die periode  op alle aankope deur die kliënt.  Die koppeling hou vir 90 dae of tot die kliënt 'n skakel vanaf 'n ander bemerker gevolg het.

Wat Bemarkers Verdien

  • Kommissiekoers: 10% op goedgekeurde produkte.

  • Kennisgewing: Bemarkers ontvang ’n kennisgewing van elke verkoop waarop hulle kommissie verdien.

  • Uitbetalingsopsies:

    • Kontantbetaling sodra totale kommissie R500 bereik, OF

    • Omgeskakel na Rietbron rekeningfondse aan elke maand se einde, wat gebruik kan word om produkte direk op die Rietbron webwerf te koop.

 Tydsduur

  • Kommissies word deurlopend verdien solank die bemarker aktief is.

  • Omdat verwysings permanent vasgelê word, verdien ’n bemarker kommissie nie net op die eerste aankoop nie, maar ook op alle toekomstige aankope van vir die periode waarbinne kliënt aan bemarker gekoppel is.

  • Bemarkers verdien ook kommissie op eie aankope.

Verdien 'n inkomste uit jou Facebook-, Instagram- en TikTok-volgelinge

  • Deel jou unieke Rietbron-skakel op jou sosiale media, kry aankope deur jou volgelinge en begin verdien sonder ekstra moeite!

FAQ about Listing (#7)

Ons gebruik Yoco aanlyn betalings om die betaling te hanteer en om te verseker dat betaling deur is en fondse gereserfeer is, voor ons jou in kennis stel van die transaskie. Yoco se kostes werk uit op 3,39% per transaksie en is ingesluit in ons 7,5% kommissie.

Gebruiker koop produk aanlyn  --> word na Yoco gestuur vir betaling --> Yoco stuur ons bewys dat fondse gereserfeer is

Sodra bewys vanaf Yoco ontvang is:

  1. Ons laai bestelling op jou dashboard
  2. Jy word per Whatsapp of Telegram van die bestelling verwittig
  3. Sodra jy Waybill het, stuur dit na Rietbron Webruimte & ons laai op dashboard & verwittig koper daarvan.
  4. Ons "track" aflewering & sodra bevestig begin die aftelling vir betaling.  
    1. Klient het 48h om 'n probleem aan te meld
    2. Indien geen probleem aangeemeld is nie, word die bestelling op 72h na aflewering betaal.

INDIEN die klient 'n The Courier Guy kwotasie versoek het:

  1. Stuur ons detail van bestelling vir jou
  2. Jy antwoord met kwotasie, wat ons aan klient stuur.
  3. Aanvaar hy dit betaal hy die aangepasde prys vir bestelling en proses gaan voort soos bo.  Word die kwotasie verwerp sal jy in kennis gestel word.

Kliek hier vir detail oor die Rietbron Bemarkers (affiliates)

Onthou as jy die diens wil gebruik om jou produk, speel of slaap plek te bemark, moet jy voorsiening maak dat die bemarker 10% komissie gaan verdien op die transaksie.

Copyright © 2025 Rietbron
Rietbron is a project maintained by FAQ for the Rietbron Community, Online orders includes a 7,5% service fee to cover payment gateway, maintenance & admin costs.
Terms & Conditions | Privacy Policy | Shipping & Delivery Policy | Returns & Refunds Policy

Shopping Cart