RietbronMeer oor RietbronNG Kerk RietbronLaerskool RietbronRietbron SportdagAkkomodasie in RietbronBesighede in Rietbron
Home | Sportdag | Laerskool Rietbron Eeufees | Meer oor Rietbron | NG Gemeente Rietbron | Laerskool Rietbron | Akkommodasie in Rietbron | Rietbron Vroueklub | Rietbron Landbouvereniging | Besighede in Rietbron | Kontak ons |
Home / Rietbron Vroueklub /


VROUEKLUB

Sedert 1965 het ons ‘n Vroueklub met die misie om die vrou deur middel van vergaderings of uitstappies intellektueel, kultureel, geestelik en opvoedkundig te stimuleer.
Voorsitter - Lizelle Murray - 044 934 1139 of 084 811 2004.  Die bestuur is as volg;  o/voorsitter & tesourier - Delene Dorfling, sekretaresse - Janet Nel, Leefstyl - Ria Bekker, Kuns & Kultuur - Elizna Marais en Opvoeding & Aktueel - Charlene Hanekom
Ere-lidmaatskap word toegeken vir 40 jaar ononderbroke lidmaatskap. Ons het  3 ere-lede, hulle is; Johanna Snyman,  Marie Scheun en Anna Londt
Ons missie is "vroue wat vroue verreik". 
 

Rietbron Vrouedag    22 Oktober 2014

Spreker Rene Basson van Intiem en vermaak Emile Minnie.  Koste is R130.  09:00  tot 15:00   Kom kuier gerus saam!!

 Museum

Die Rietbron Museum is die verantwoordelikheid van die Vroueklub.  Ons vrywillige kuratrise is Elizna Marais.  Haar sel no is op die museum hek, kontak haar en sy kom maak enige tyd oop vir besigtiging.

Kom kyk gerus hoe van die Rietbron geskiedenis hier behoue bly.

 

 

 

 

 


Home Sportdag | Laerskool Rietbron Eeufees | Meer oor Rietbron | NG Gemeente Rietbron | Laerskool Rietbron | Akkommodasie in Rietbron | Rietbron Vroueklub | Rietbron Landbouvereniging | Besighede in Rietbron | Kontak ons |

Internet marketing for South African websites by FAQ.co.za