RietbronMeer oor RietbronNG Kerk RietbronLaerskool RietbronRietbron SportdagAkkomodasie in RietbronBesighede in Rietbron
Home | Sportdag | Laerskool Rietbron Eeufees | Meer oor Rietbron | NG Gemeente Rietbron | Laerskool Rietbron | Akkommodasie in Rietbron | Rietbron Vroueklub | Rietbron Landbouvereniging | Besighede in Rietbron | Kontak ons |
Home / Laerskool Rietbron / / Buitemuurs /

PRESTASIES

 

ONS TROTS VAN 2010: 

William Eybers:  SWD-klere vir 0/14 hokkie, tennis en rugby

Kurt Eybers:  SWD-klere vir 0/14 tennis.

 

2011:  Tumi van Zyl:  SWD-klere vir o/10 tennis, en Odette Karsten:  o/14 tennis.

 

 

Buitemuurs

Maandae en Woensdae: Tennis
Dinsdae en Donderdae: Rugby / netbal / atletiek
Woensdae: Perdry
Donderdae: Kix / Sondagskool
Vrydae: Hokkie

Atletiek

L/s Nico Brummer kleure-byeenkoms L/s Herold “hol en jol” - dag L/s Rietbron kleure-byeenkoms

Netbal en rugby

Laerskool Rietbron Netbal Laerskool Rietbron Rugby
Misgund Sportdag Laerskool Rietbron sportdag

Hokkie

Laerskool Rietbron Hokkie Laerskool Rietbron Hokkie

Laerskool Van Reede Toernooi
Oudtshoorn Voorbereiding

Glenwood House

 SWD - kleure

 

Buitelugopvoeding

Blydefontein : Kareedam Karoo Nasionale Park: Beaufort-Wes

 Perdry

Laerskool Rietbron Perdry

Mnr Pieter Faber bied perdry aan op Woensdae

 


Home Sportdag | Laerskool Rietbron Eeufees | Meer oor Rietbron | NG Gemeente Rietbron | Laerskool Rietbron | Akkommodasie in Rietbron | Rietbron Vroueklub | Rietbron Landbouvereniging | Besighede in Rietbron | Kontak ons |

Internet marketing for South African websites by FAQ.co.za