RietbronMeer oor RietbronNG Kerk RietbronLaerskool RietbronRietbron SportdagAkkomodasie in RietbronBesighede in Rietbron
Home | Sportdag | Laerskool Rietbron Eeufees | Meer oor Rietbron | NG Gemeente Rietbron | Laerskool Rietbron | Akkommodasie in Rietbron | Rietbron Vroueklub | Rietbron Landbouvereniging | Besighede in Rietbron | Kontak ons |
Home / Laerskool Rietbron / / Meer oor Laerskool Rietbron /

 

 

ETOS

Visie – Wat?

Om deur individuele aandag elke leerder te help om binne sy eie vermoëns optimaal te ontwikkel en Rietbron met selfvertroue te verlaat.

Missie – Hoe?

  • Goeie Christelike-Afrikaanse waardes
  • Kwaliteit onderwys
  • Genoegsame blootstelling

Wat maak Rietbron uniek?

Veilige omgewing en plaasatmosfeer

Betrokke gemeenskap

Konserwatiewe Christelike waardes en onderlinge respek

Veilige omgewing Betrokke gemeenskap Konserwatiewe Christelike waardes

 Leerdergetal  is   36

 

PERSONEEL SKOOL & KOSHUIS

 Mauritzia Snijman - Gr. 4 + 5  en skoolhoof

Sanja de Stadlerr - Gr. R en pre-R

Karen Eybers - Kindertuin Gr. 1 tot   3       

Alta Mostert  - Gr. 6 + 7

Mari Botha  -  Sekretaresse

Wessel van Zyl - Busbestuurder

Lettie Tsandu  -  skoonmaker

Piet Meintjies  -  Tuinier

Koshuis

Inez Pienaar - kindermatrone

Susan Stander - kosmatrone

Angel Baardman - Algemene Assistent

Sera Solomons - Algemene Assistent 

SKOOLTYE 

Somer : 7:30 – 13:45

Winter:  7:30 – 13:45

Maandae: 8:00 -
Vrydae: - 12:00

Die skoolbus vertrek Maandae oggende 6:30 vanaf Willowmore. Wessel van Zyl vervoer leerlinge van Willowmore, Baviaanskloof, Fullarton en Uniondale-omgewing, op Maandae en Vrydae na en van Rietbron.


Home Sportdag | Laerskool Rietbron Eeufees | Meer oor Rietbron | NG Gemeente Rietbron | Laerskool Rietbron | Akkommodasie in Rietbron | Rietbron Vroueklub | Rietbron Landbouvereniging | Besighede in Rietbron | Kontak ons |

Internet marketing for South African websites by FAQ.co.za