RietbronMeer oor RietbronNG Kerk RietbronLaerskool RietbronRietbron SportdagAkkomodasie in RietbronBesighede in Rietbron
Home | Sportdag | Laerskool Rietbron Eeufees | Meer oor Rietbron | NG Gemeente Rietbron | Laerskool Rietbron | Akkommodasie in Rietbron | Rietbron Vroueklub | Rietbron Landbouvereniging | Besighede in Rietbron | Kontak ons |
Home / NG Gemeente Rietbron /
Eeufees Bundel |

NG KERK RIETBRON

Wat maak ons kerk anders?

Dis die enigste kerk met ‘n springbok in plaas van ‘n weerhaan op die toring.

Ons het 'n indrukwekkende eenheidspyporrel met pragtige Embuia-hout insetsels wat “die vlug van klank” simboliseer.

Dit is gemaak deur oorlede Paul Snyman, ‘n gebore Rietbronner.

 

*Geskiedenis

In 1910 is die eerste kerkie gebou, toe nog bedien vanaf Willowmore. Eers in 1913 is ‘n afsonderlike gemeente gestig. Die eerste dominee, J. R. Alheit is op 18 April 1914 bevestig. Die ou kerkie is gesloop en die huidige kerk is gebou in 1953. Ons het Eeufees gevier in 2013.  

 

*Inligting

Eredienste is Sondae om 10:00 waarna almal welkom is vir tee in die saal.

Kategese sowel as KIX word Donderdae aangebied.

 

*Kontakbesonderhede

**Leraar: Ds Mossie Mostert

044 934 1009 of 082 853 6440

**Skriba: Emmery Zietsman

044 934 1014 of 082 388 1503

**Koster: Renette Venter

044 934 1953 of 072 860 3461

**Orreliste: Marie Botha

082 435 8000


Home Sportdag | Laerskool Rietbron Eeufees | Meer oor Rietbron | NG Gemeente Rietbron | Laerskool Rietbron | Akkommodasie in Rietbron | Rietbron Vroueklub | Rietbron Landbouvereniging | Besighede in Rietbron | Kontak ons |

Internet marketing for South African websites by FAQ.co.za